Twee-stryd ~ ‘n Kabaret — 5 Mei 2016

Twee-stryd ~ ‘n Kabaret — 5 Mei 2016

Elkeen word op ʼn gegewe oomblik op hul lewenspad in ʼn tweestryd vasgevang, in twee geskeur tussen twee pole — ʼn keuse tussen besluite, invloede of emosies … ʼn keuse tussen lig en donker. Twee-stryd is ʼn kabaret wat so ʼn worsteling tussen duisternis en lig uitbeeld,...