Spring Ensemble Concert

Tags: , ,

SPRING ENSEMBLE

One of the joys of performing music is to share the experience with other musicians. When one does this for a special occasion, the joy is intensified. On 12 September 2017 ensembles from the School of Music of the NWU welcomes spring by presenting their Spring Ensemble Concert. The concert will begin at 19:30 in the Conservatory Hall. The ensembles that will be performing include the Bandura Express Marimba Ensemble, the Sax Quartet, Vocal Trio and the NWU Cello Ensemble. The NWU Conservatory Choir will perform choir works from operas and the Big Band features the South African Trumpeter, composer and producer, Marcus Wyatt. Tickets are available at the Conservatory (018 199 1692), NWU PUK-Arts (018 299 2844), Protea Book Store (018 297 1583) and online at Artéma. Free admission to learners and students in official school/hostel/university uniform.

Een van die vreugdes van musiek is om die ervaring met ander musici te deel. Wanneer dit tydens ‘n spesiale geleentheid plaasvind, is die genot wat daaruit geput word nog meer. Op 12 September 2017 verwelkom die Skool vir Musiek van die NWU die lente tydens hulle Lente Ensemblekonsert. Die konsert sal om 19:30 begin en vind plaas in die Konservatoriumsaal. Ensembles wat tydens hierdie Konsert deelneem sluit die Bandura Express Marimba Ensemble, die Saksofoon Kwartet, Vokale Trio en die NWU Tjello Ensemble in. Die NWU Konservatoriumkoor sal werke uit operas sing en die Big Band bied as gaskunstenaar die Suid-Afrikaanse trompetspeler, komponis en vervaardiger, Marcus Wyatt. Kaartjies is beskikbaar by die Konservatorium (018 199 1692), NWU PUK-Kunste (018 299 2844), Protea Boekwinkel (018 297 1583) en aanlyn by Artéma. Gratis toegang aan leerders en student wat amptelike skool/koshuis/universiteitsdrag dra.

Tags: , ,